Saturday 7 July 2012



Breivik

Breivik Verhoor

Dit wil voorkom asof Breivik darm selgs in sielkundige toesig gaan opeindig en nie in die tronk nie.

Spieël werf

Vir die van julle wat nie verkies om wordpress te gebruik nie, is hierdie werf ook beskikbaar by die volgende adres: http://intelligensie.wordpress.com

Welkom

Welkom by Intelligensie! Hierdie blog is spesifiek geskep om die sosio politiese toestande in die wereld, en meer spesifiek in Suid Afrika, vanaf 'n intellektuële oogpunt te sien en bespreek. Ek hoop dat julle die blog sal geniet en daarwerklike bydraes sal lewer tot dit.